Emanuel Feuermann - Topic

Emanuel Feuermann was 'n internasionaal-bekroonde Duits-Oostenrykse tjellis van Joodse afkoms wat in die eerste helfte van die 20ste eeu gespeel het. As gevolg van die Nationaal-Sosialistiese bewind in Duitsland het hy na die Verenigde State van Amerika geëmigreer.